send link to app

NG Lydenburg Suid


4.8 ( 9968 ratings )
Wirtschaft
Entwickler Étienne Le Roux
Frei

Ons glo dat God ons seën met gawes om diensbaar te wees in Sy Koninkryk.
As liggaam van Christus leef ons om God te eer, vir mekaar om te gee en om vir ons samelewing hoop en hulp te bring.
Ons nooi jou om deel te raak van die avontuur saam met die opgestane Here.